+27 (0)21 913-6144 admin@owv.co.za
events calendar at oude westhof retirement village

Kalender/Gebeure

Eredienste

‘n Erediens (NG Kerk) word elke laaste Sondag van die maand  in die sitkamer in die Klubhuis gehou.

Somer:           18:30
Winter:           18:00

Ander denominasies hou eredienste op ‘n gereelde basis in die Sorgsentrum.  Kontak hulle gerus vir die tye hiervan.

Bidure

Elke Donderdag om 09:30 in die sitkamer in die Klubhuis.

Speletjies

Dinsdae:                   Canasta

Donderdae:               Bingo/Rummicub (afwisselend)

Hou asseblief die kennisgewingbord in die Klubhuis dop vir verdere inligting.

Filmklub

Films word elke tweede Maandag van elke maand om 14:30 in die Klubhuissitkamer vertoon.