+27 (0)21 913-6144 admin@owv.co.za

Oude Westhof Retirement Village

Adres:

Van Riebeeckshofweg 26
Van Riebeeckshof
Bellville
7530

Aanwysings:

Vanaf N1 (Kaapstad):  Neem die afrit by Karl Bremer Hospitaal en draai links in Jip de Jagerlaan.
Vanaf N1 (Paarl):  Neem die afrit by Karl Bremer Hospitaal en draai regs in Jip de Jagerlaan.

Hou aan met Jip de Jagerlaan (gaan verby die Welgemoed Gholfbaan) tot by die kruising met Van Riebeeckshofweg.

Draai links in Van Riebeeckshofweg en hou aan tot by eerste verkeerslig.  Draai regs (ook Van Riebeeckshofweg) en ry verby Van Riebeeckshof-sentrum met “Spar” op regterkant.  Draai links by die volgende stopstraat vir Oude Westhof Oord (duidelik gemerk).

GPS Koördinate:

33º51’29.50″S
18º36’34.51″E